
1885 — 1892 'n abortiewe kerkvereniging
Author(s) -
P. B. van der Watt
Publication year - 1985
Publication title -
verbum et ecclesia
Language(s) - German
Resource type - Journals
SCImago Journal Rank - 0.386
H-Index - 8
eISSN - 2074-7705
pISSN - 1609-9982
DOI - 10.4102/ve.v6i1.929
Subject(s) - theology , philosophy
Die kerklike diversiteit wat op Transvaalse bodem gedurende die vyftigerjare van die vorige eeu ontstaan het, was gelukkig nie 'n aangeleentheid waarby die partye in gedrang berus het nie. Goeie voornemens en daadwerklike pogings t.o.v. verseoening was opvallend aanwesig. Selfs van owerheidswe was daar inisiatief om die kerklike verskeurende Transvalers te versoen byvoorbeeld reeds op 12 Februarie 1859 (slegs twee dae na die stigting van die Gereformeerde Kerk) het die regering verteenwoordigers van die kerke t.o.v. versoenende samesprekings uitgenooi. Hierdie en allerlei pogings rondom 1865 het egter misluk