z-logo
open-access-imgOpen Access
Kategismusprediking (II)
Author(s) -
A. C. Barnard
Publication year - 1985
Publication title -
verbum et ecclesia
Language(s) - German
Resource type - Journals
eISSN - 2074-7705
pISSN - 1609-9982
DOI - 10.4102/ve.v6i1.925
Subject(s) - theology , philosophy , die (integrated circuit) , computer science , operating system
Kategismusprediking hang onlosmaaklik saam met die Heidelbergse Kategismus. Nadat stilgestaan is by die herkoms van en bedoeling met kategismusprediking en die Heidelbergse Kategismus besien is binne die kader van ander kategismusse, is enkele van die besware teen hierdie soort prediking aangetoon. Nou kan agtereenvolgens aan die orde kom: die wese en doel van kategismusprediking, die waarde daarvan en die sinvolle inrigting daarvan in die praktyk

The content you want is available to Zendy users.

Already have an account? Click here to sign in.
Having issues? You can contact us here