
Rûah/gees in die Ou Testament
Author(s) -
W. Vosloo
Publication year - 1983
Publication title -
verbum et ecclesia
Language(s) - German
Resource type - Journals
SCImago Journal Rank - 0.386
H-Index - 8
eISSN - 2074-7705
pISSN - 1609-9982
DOI - 10.4102/ve.v4i2.917
Subject(s) - theology , philosophy
Die woord "rah kom byna 400 keer in die Ou Testament voor. In 'n groot aantal gevalle het dit niks met "gees" of "Gees" te doen nie en dikwels is dit moeilik om presies te bepaal wat met "Gees/gees" bedoel word. Hieruit blyk reeds dat die betekenis-aanwending in verskillende kategorie verdeel kan word