z-logo
open-access-imgOpen Access
Die pendulum swaai terug - enkele opmerkinge oor metodes van skrifinterpretasie
Author(s) -
H.J.B. Combrink
Publication year - 1983
Publication title -
verbum et ecclesia
Language(s) - German
Resource type - Journals
SCImago Journal Rank - 0.386
H-Index - 8
eISSN - 2074-7705
pISSN - 1609-9982
DOI - 10.4102/ve.v4i2.914
Subject(s) - theology , philosophy , art
Vir iemand wat hom besig hou met die studie van die Teologie, moet dit duidelik wees dat ook in die teologiese wetenskap dikwels sprake is van aksie en reaksie, van een uiterste wat aanleiding gee tot n ander uiterste. Selfs in die prediking is dit natuurlik waar dat dit by geleentheid nodig kan wees om een faset van dit wat God deur sy Woord vir ons te se het so sterk te beklemtoon dat mens gevaar loop om byna eensydig te word. Maar omdat die volle raad van God aan die gemeente bedien moet word, sal die ander fasette tog ook weer by geleentheid in die prediking aan die orde moet kom

The content you want is available to Zendy users.

Already have an account? Click here to sign in.
Having issues? You can contact us here