z-logo
open-access-imgOpen Access
Preekteks of preteks
Author(s) -
Aaron Smuts
Publication year - 1982
Publication title -
verbum et ecclesia
Language(s) - German
Resource type - Journals
SCImago Journal Rank - 0.386
H-Index - 8
eISSN - 2074-7705
pISSN - 1609-9982
DOI - 10.4102/ve.v3i1.911
Subject(s) - theology , philosophy
Die leser van hierdie artikel sou met reg kon opmerk: "Wat n preekteks is, weet ek, maar wat is "n preteks?" Hierdie on-Afrikaanse woord vir voorwendsel wil wys op die gevaar dat die teks in die prediking misbruik kan word, sodat dit nie die bron is waaruit die preek groei nie, maar bloot n voorwendsel wat origens maar min met die inhoud van die preek te doen het. Dit gryp terug op n opmerking van A. van Veldhuizen dat die teks wat deur die prediker gekies word geen "praetextus" mag wees nie en dat ons nie so mag preek dat die preek van teks sou kon verwissel soos n trein van lokomotief verwissel nie

The content you want is available to Zendy users.

Already have an account? Click here to sign in.
Having issues? You can contact us here