
Dimensies van vreemdheid in die evangelieverkondiging aan Afrika
Author(s) -
J. Du Preez
Publication year - 1982
Publication title -
verbum et ecclesia
Language(s) - English
Resource type - Journals
SCImago Journal Rank - 0.386
H-Index - 8
eISSN - 2074-7705
pISSN - 1609-9982
DOI - 10.4102/ve.v3i1.1143
Subject(s) - theology , philosophy , art
Allerlei dimensies van vreemdheid kan in die aanvanklike verkondiging van die evangelie aan Afrika aangedui word, maar 'n mens moet besef dat hierdie gevarieerde vreemdheid hom in mindere of raeerdere mate tot op hierdie dag kan voordoen, veral in gevalle waar daar tot vandag toe van suiwer missionere situasies in die verkondiging sprake is. Minstens ses aspekte of dimensies van vreemdheid kan onderskei word