Vier tipes of modelle vir evangelisasie
Author(s) -
M. Nel
Publication year - 1981
Publication title -
verbum et ecclesia
Language(s) - English
Resource type - Journals
SCImago Journal Rank - 0.386
H-Index - 8
eISSN - 2074-7705
pISSN - 1609-9982
DOI - 10.4102/ve.v2i2.905
Subject(s) - theology , philosophy , word (group theory) , linguistics
Evangelisasie word op meer as een manier bedryf. Die gevaar is nie denkbeeldig nie dat sekere metodes verabsoluteer word en dat n gemeente byna vasval in een of twee maniere. Wat hier volg, is slegs 'n bekendstelling van vier moontlike wyses van evangelisasie sonder dat die modelle beoordeel word - lg. deels as gevolg van 'n gebrek aan ruimte
Accelerating Research
Robert Robinson Avenue,
Oxford Science Park, Oxford
OX4 4GP, United Kingdom
Address
John Eccles HouseRobert Robinson Avenue,
Oxford Science Park, Oxford
OX4 4GP, United Kingdom