z-logo
open-access-imgOpen Access
'n Kritiese kyk na die noutetiese beraad van Jay E. Adams
Author(s) -
Aaron Smuts
Publication year - 1980
Publication title -
verbum et ecclesia
Language(s) - German
Resource type - Journals
SCImago Journal Rank - 0.386
H-Index - 8
eISSN - 2074-7705
pISSN - 1609-9982
DOI - 10.4102/ve.v1i1.899
Subject(s) - theology , philosophy
Op die terrein van die pastorale sorg is Jay Adams 'n kontroversile figuur. Hy is 'n vrugbare skrywer wie se geskrifte by hul duisende verkoop word. Sy benadering het veral aanklank gevind by behoudende, skrifgetroue predikante, aangesien hy ou Gereformeerde waarhede in die taal van vandag oordra en standpunt inneem teen invloedryke rigtinge van ons tyd

The content you want is available to Zendy users.

Already have an account? Click here to sign in.
Having issues? You can contact us here