Die ontsluiting van die struktuur van 3 Johannes met die oog op verdere eksegese
Author(s) -
J. A. Du Rand
Publication year - 1980
Publication title -
verbum et ecclesia
Language(s) - German
Resource type - Journals
SCImago Journal Rank - 0.386
H-Index - 8
eISSN - 2074-7705
pISSN - 1609-9982
DOI - 10.4102/ve.v1i1.898
Subject(s) - theology , philosophy , die (integrated circuit) , materials science , nanotechnology
Die geskrif 3 Johannes hoort tot die briefgenre. Dit is n geleentheidsgeskrif, beoordeel volgens die kriteria van die tipiese antieke brief. Sy samestelling is volgens sy briefvorm. Wat die stylvorm en aanbieding betref, moet in die strukturering daarmee rekening gehou word dat 3 Johannes deur 'n individu (ho presbuteros) aan n individu (Gajus) geskryf is (vgl. vers 1)
Accelerating Research
Robert Robinson Avenue,
Oxford Science Park, Oxford
OX4 4GP, United Kingdom
Address
John Eccles HouseRobert Robinson Avenue,
Oxford Science Park, Oxford
OX4 4GP, United Kingdom