z-logo
open-access-imgOpen Access
Ekumeniese belydenisskrifte
Author(s) -
C. F. A. Borchardt
Publication year - 1980
Publication title -
verbum et ecclesia
Language(s) - German
Resource type - Journals
SCImago Journal Rank - 0.386
H-Index - 8
eISSN - 2074-7705
pISSN - 1609-9982
DOI - 10.4102/ve.v1i1.896
Subject(s) - theology , art , philosophy
In die voorlopige proefvertaling van die belydenisskrifte word verwys na die "ekumeniese belydenisskrifte". Daarmee word bedoel die Apostoliese geloofsbelydenis, die geloofsbelydenis van Nicea en die belydenis van die Atanasius. Die woord "ekumenies" beteken "die hele bewoonde wreld, algemeen, universeel" en as voorbeeld word aangegee die "ekumeniese belydenisskrifte, simbole" wat dui op "belydenisse van die vroe Christelike Kerk, wat deur alle Christelike Kerke erken word". Met verwysing na die drie ou belydenisse van die vroe Christelike kerk verklaar Schaff: "they are the common property of all churches". Ons wil kortliks hierdie saak ondersoek

The content you want is available to Zendy users.

Already have an account? Click here to sign in.
Having issues? You can contact us here