z-logo
open-access-imgOpen Access
Die evaluering van erdwurmmeel as ’n proteïenbron in braaikuikendíëte
Author(s) -
A. J. Reinecke
Publication year - 1990
Publication title -
suid-afrikaanse tydskrif vir natuurwetenskap en tegnologie/die suid-afrikaanse tydskrif vir natuurwetenskap en tegnologie
Language(s) - English
Resource type - Journals
eISSN - 2222-4173
pISSN - 0254-3486
DOI - 10.4102/satnt.v9i3.465
Subject(s) - earthworm , broiler , meal , manure , zoology , feed conversion ratio , biology , food science , microbiology and biotechnology , body weight , agronomy , endocrinology
Hierdie studie is onderneem om die voedingswaarde van erdwurmmeel te bepaal deur die monitering van groei by braaikuikens. Erdwurms is op beesmis geteel, geoes, in die son gedroog en tot 'n meel gemaal wat as proteienbron in die voedingsproewe gedien het. Drie verskillende diëte is oor ’n periode van 56 dae met mekaar vergelyk. Groeikoers, voedselinname, doeltreffendheid van voedselomsetting en produksiedoeitreffendheid is bepaal. Daar is bevind dat erdwurmmmeel die potensiaal het om as proteienbron in die diëte van braaikuikens benut te word. Spesiale hoëdigtheidsproduksiestelsels sal egter ontwikkel moet word om die konsep ekonomies lewensvatbaar te maak. In die lig daarvan moet hierdie voorlopige bevindings met versigtigheid gehanteer word

The content you want is available to Zendy users.

Already have an account? Click here to sign in.
Having issues? You can contact us here