z-logo
open-access-imgOpen Access
Kompakte natuurlik-veilige kernkragreaktore
Author(s) -
W. A. Schuman
Publication year - 1990
Publication title -
suid-afrikaanse tydskrif vir natuurwetenskap en tegnologie/die suid-afrikaanse tydskrif vir natuurwetenskap en tegnologie
Language(s) - Spanish
Resource type - Journals
eISSN - 2222-4173
pISSN - 0254-3486
DOI - 10.4102/satnt.v9i2.456
Subject(s) - modular design , engineering , business , biochemical engineering , engineering ethics , computer science , operating system
Onderskeid word tussen groot, medium en klein kernkragreaktore ten opsigte van veral veiligheidskarakteristieke getref. Die huidige behoefte aan klein, kommersiele reaktore asook bemarkingsprobleme word hehandel Voordele en kostes van klein en natuurlik-veilige reaktore word uitgelig en na aanleiding van die spesifieke voorbeeld van 'n modulêre hoëtemperatuur-gasverkoelde reaktor hespreek

The content you want is available to Zendy users.

Already have an account? Click here to sign in.
Having issues? You can contact us here