
Absoluut sommerende vermenigvuldigers en die Dvoretzky-Rogers - stelling
Author(s) -
Jan Fourie
Publication year - 1990
Publication title -
suid-afrikaanse tydskrif vir natuurwetenskap en tegnologie/die suid-afrikaanse tydskrif vir natuurwetenskap en tegnologie
Language(s) - Hungarian
Resource type - Journals
eISSN - 2222-4173
pISSN - 0254-3486
DOI - 10.4102/satnt.v9i2.453
Subject(s) - banach space , mathematics , scalar (mathematics) , eberlein–šmulian theorem , discrete mathematics , pure mathematics , lp space , geometry
Die ruimte M(E) van absoluut sommerende vermenigvuldigers van 'n Bunach-ruimte E word ondersoek. Voorbeelde van Banach-ruimtes E waarvoor M(E) 'n lᴾ -ruimte van ahsoluut lᴾ -sommeerhare skalaarrye is, word gegee. In hierdie karakteriserings van M(E) speel die bekende Dvoretzky-Rogers-stelling 'n belangrike rol. ’n "Alternatiewe" vorm van lg. belangrike stelling word ook bespreek.