
Krisisse en die SNO se paging om die krisisse te oorkom
Author(s) -
Li Wang
Publication year - 1990
Publication title -
suid-afrikaanse tydskrif vir natuurwetenskap en tegnologie/die suid-afrikaanse tydskrif vir natuurwetenskap en tegnologie
Language(s) - German
Resource type - Journals
eISSN - 2222-4173
pISSN - 0254-3486
DOI - 10.4102/satnt.v9i2.440
Subject(s) - theology , die (integrated circuit) , paging , philosophy , computer science , operating system
Die skepping van welvaart in Suid-Afrika is 'n voorvereiste vir die verbetering van die inwoners van die Republiek se lewenstandaard. In die eerste redaksionele bydrae word aandag gegee aan die noodsaaklikheid vir die kweek van welvaart. Die tweede artikel maak die skepping van welvaart van toepassing op die akademiese geneeskundefasiliteite wat in stand gehou en uitgebou moet word. Die laaste bydrae handel oor die taak en paging van die Stigting vir Navorsingsontwikkeling om welvaart in Suid-Afrika te skep