<i>Bulinus tropicus</i> as tussengasheer vir Trematodaparasiete in die Oranje-Vrystaat
Author(s) -
P. H. King,
J. G. van As
Publication year - 1990
Publication title -
suid-afrikaanse tydskrif vir natuurwetenskap en tegnologie
Language(s) - German
Resource type - Journals
eISSN - 2222-4173
pISSN - 0254-3486
DOI - 10.4102/satnt.v9i1.438
Subject(s) - theology , biology , philosophy
Dit is welbekend dat varswaterslakke as vektore vir trematoodparasiete kan optree. Slakopnames het aangetoon dat Bulinus tropicus nie net die mees wydverspreide slakspesie in die Oranje-Vrystaat is nie, maar ook die hoogste getalle per vindplek en die meeste vindplekke per oppervlakeenheid opgelewer het
Accelerating Research
Robert Robinson Avenue,
Oxford Science Park, Oxford
OX4 4GP, United Kingdom
Address
John Eccles HouseRobert Robinson Avenue,
Oxford Science Park, Oxford
OX4 4GP, United Kingdom