z-logo
open-access-imgOpen Access
Die woordeboek vir meganiese ingenieurs: Vorderingsverslag
Author(s) -
Li Wang
Publication year - 1990
Publication title -
suid-afrikaanse tydskrif vir natuurwetenskap en tegnologie/die suid-afrikaanse tydskrif vir natuurwetenskap en tegnologie
Language(s) - German
Resource type - Journals
eISSN - 2222-4173
pISSN - 0254-3486
DOI - 10.4102/satnt.v9i1.437
Subject(s) - theology , art , philosophy
Die komitee van die Nasionale Vakterminologiediens (NVD) wat ’n woordeboek vir meganiese ingenieurswese saamstel en in Januarie 1986 met sy werksaamhede begin het, maak goeie vordering. Die dag-tot-dag-werk word deur 'n redaksiekomitee behartig wat twee keer maandeliks vergader en uit verteenwoordigers van universiteite, SAVD, YSKOR, SABS en ander instansies bestaan

The content you want is available to Zendy users.

Already have an account? Click here to sign in.
Having issues? You can contact us here