
Verklarende lys van plantpatologiese terme
Author(s) -
G. J. M. A. Gorter
Publication year - 1990
Publication title -
suid-afrikaanse tydskrif vir natuurwetenskap en tegnologie/die suid-afrikaanse tydskrif vir natuurwetenskap en tegnologie
Language(s) - German
Resource type - Journals
eISSN - 2222-4173
pISSN - 0254-3486
DOI - 10.4102/satnt.v9i1.436
Subject(s) - theology , philosophy , molecular cell biology , art , biology , microbiology and biotechnology
Die vinnige ontwikkeling van plantpatologie as wetenskap het aanleiding gegee tot die gebruik van ’n reeks terme wat nie altyd op die korrekte wyse aangewend word nie. Om hierdie probleem te oorkom het komitees in die V.S. A. en in Engeland en Nederland verklarende lyste opgestel om die betekenis van plantsiektekundige terme soveel moontlik te standaardiseer