z-logo
open-access-imgOpen Access
Die rol van ’n plantkundige in Parke en Ontspanning
Author(s) -
Gideon F. Smith
Publication year - 1990
Publication title -
suid-afrikaanse tydskrif vir natuurwetenskap en tegnologie/˜die œsuid-afrikaanse tydskrif vir natuurwetenskap en tegnologie
Language(s) - Danish
Resource type - Journals
eISSN - 2222-4173
pISSN - 0254-3486
DOI - 10.4102/satnt.v9i1.435
Subject(s) - flora (microbiology) , recreation , indigenous , natural resource , formal education , agriculture , geography , natural heritage , political science , environmental planning , tourism , environmental protection , environmental ethics , ecology , archaeology , sociology , pedagogy , biology , law , philosophy , genetics , bacteria
Die besonder ryk flora van Suidelike Afrika is internasionaal reeds sedert die vroeë sewentiende eeu bekend. Ons floristiese natuurerfenis is tans egter in ’n toenemende mate onderworpe aan druk voortspruitend uit industriele, stedelike en landboukundige ontwikkeling. Navorsing primer gerig op die bewaring van ons inheemse flora, die beskikbaarstelling van skaars, inheemse plantsoorte aan kwekerye en die vestiging van 'n lewensvatbare boomaanplantingsprogram kan egter deur Departemente van Parke en Ontspanning onderneem word. Opvoedkundige programme wat formele en nie-formele plantkundige onderrig insluit, kan ook daartoe bydra om die publiek bewus te maak van ons unieke flora, ’n Gegradueerde met plantkunde as een hoofvak kan binne Departemente van Parke en Ontspanning ’n belangrike bydrae lewer om natuurlike hulpbronne onder hulle beheer te bewaar en sinvol te benut

The content you want is available to Zendy users.

Already have an account? Click here to sign in.
Having issues? You can contact us here