z-logo
open-access-imgOpen Access
Aspects of the moult, morphology and anatomy of rock pigeons
Author(s) -
A. C. Kok,
O. B. Kok
Publication year - 1989
Publication title -
suid-afrikaanse tydskrif vir natuurwetenskap en tegnologie/die suid-afrikaanse tydskrif vir natuurwetenskap en tegnologie
Language(s) - German
Resource type - Journals
eISSN - 2222-4173
pISSN - 0254-3486
DOI - 10.4102/satnt.v8i4.884
Subject(s) - feather , moulting , biology , zoology , morphology (biology) , anatomy , ecology , larva
Ondersoek is ingestel na aspekte van die morfologie en anatomie van kransduiwe (Columba guinea) in Suider-Afrika. Ververing geskied klaarblyklik dxvarsdeur die jaar teen n lae intensiteit. Duidelike ververingspieke kon slegs hy die primere en sekondêre slagvere en stertvere van mannetjies onderskei word. By wyfies vind die ververingsproses op 'n onreëlmatiger wyse plaas. Afgesien van die snawelafmetings is alle standaardliggaamsafmetings van volwasse mannetjies betekenisvol groter as die van wyfies. Die teenoorgestelde neiging kom by onvolwassenes voor. Seisoensvariasie in lewer- en liggaamsmassa asook die sigbare vetinhoud van volwasse indiwidue Iwu waarskynlik met broeiaktiwiteite en die beskikbaarheid van seisoenaaloorvloedige voedselbronne verband. In vergelyking met die ander gemonsterde bevolkings is beduidende verskille in liggaamsmassa en vetinhoud vir die kransduiwe vanaf Suidwes-Afrika waargeneem

The content you want is available to Zendy users.

Already have an account? Click here to sign in.
Having issues? You can contact us here