
Mass transfer parameters in spray columns: 2. The system benzene-wash oil
Author(s) -
A. J. Rautenbach,
Gerrit Kornelius
Publication year - 1989
Publication title -
suid-afrikaanse tydskrif vir natuurwetenskap en tegnologie/die suid-afrikaanse tydskrif vir natuurwetenskap en tegnologie
Language(s) - German
Resource type - Journals
eISSN - 2222-4173
pISSN - 0254-3486
DOI - 10.4102/satnt.v8i2.871
Subject(s) - mass transfer , volume (thermodynamics) , volumetric flow rate , mass transfer coefficient , benzene , petroleum engineering , flow (mathematics) , chemistry , mechanics , environmental science , materials science , chromatography , thermodynamics , engineering , physics , organic chemistry
Die gebruik van sproeikolomme om kontak tussen ’n gas- en vloeistoffase te bewerkstellig, is algemeen weens die voordele wat die metode inhou i.t.v. groot massa-oordragarea per eenheid volume en lae gaskantweerstand. Vir ’n verskeidenheid sisteme is massa-oordragparameters egter nie beskikbaar nie en word daarom eksperimenteel verkry vir o.a. die sisteem benseen/wasolie. Die eksperimentele tegniek en ontwerp wat gebruik is, word beskryf. Die variasie in massa-oordragskoëffisiënt as funksie van gasvloeitempo, kolomhoogte en vloeistofvloeitempo stem ooreen met gepubliseerde resultate van ander navorsers