
Mass transfer parameters in spray columns
Author(s) -
A. J. Rautenbach,
Gerrit Kornelius
Publication year - 1989
Publication title -
suid-afrikaanse tydskrif vir natuurwetenskap en tegnologie/die suid-afrikaanse tydskrif vir natuurwetenskap en tegnologie
Language(s) - German
Resource type - Journals
eISSN - 2222-4173
pISSN - 0254-3486
DOI - 10.4102/satnt.v8i2.870
Subject(s) - countercurrent exchange , nozzle , mass transfer , petroleum engineering , spray characteristics , spray nozzle , chromatography , volumetric flow rate , column (typography) , mechanics , materials science , chemistry , environmental science , engineering , mechanical engineering , thermodynamics , physics , connection (principal bundle)
Vir die bepaling van die massa-oordrageienskappe in sproeikolomme is die eienskappe van die druppels in die sproei nodig. ’n Fotografiese tegniek word beskryf waarmee sulke eienskappe verkry is vir wasolie wat deur soliede koniesesproeistukke gedispergeer is. Spesiale aanpassings moes gemaak word, omdat die vloeistof die kolomwande ondeursigtig maak. Resultate vir ’n spesifieke sproeistuk as funksie van vloeistof vloeisnelheid en teenstromende gasvloeisnelheid word gegee