z-logo
open-access-imgOpen Access
Water availability and demand in the humid and arid regions within development regions of South Africa
Author(s) -
A. B. de Villiers,
L.A. Van Wyk,
Wilma Viviers
Publication year - 1989
Publication title -
suid-afrikaanse tydskrif vir natuurwetenskap en tegnologie/die suid-afrikaanse tydskrif vir natuurwetenskap en tegnologie
Language(s) - German
Resource type - Journals
eISSN - 2222-4173
pISSN - 0254-3486
DOI - 10.4102/satnt.v8i1.862
Subject(s) - arid , geography , water resources , water resource management , environmental science , physical geography , hydrology (agriculture) , ecology , geology , biology , geotechnical engineering
’n Metode is ontwikkel om ’n onderskeid te maak tussen die watervraag en -beskikbaarheid in die ontwikkelingstreke waar ’n duidelike skeiding tussen ariede tot subariede en humiede gebiede bestaan. Ontwikkelingstreke A en D toon groot onderlinge klimaatsverskille en is in die navorsing ondersoek. Die streke is verdeel in ariede en humiede gebiede. ’n Landdrosdistrik met ’n gemiddelde jaarlikse reenval van meer as 400 mm oor meer as 50 persent van sy totale oppervlakte word as humied gereken. Die watervraag en -beskikbaarheid vir elkeen van die landdrosdistrikte is bereken as ’n deel van die oppervlakte wat die distrikte van die verskillende sekondere dreineringstreke bestaan. Die resultate van die navorsing lei tot die gevolgtrekking dat die verdeling van streke in ariede en humiede gebiede die belofte inhou van akkurater en meer gedetailleerde beplanning in die ontwikkelingstreke

The content you want is available to Zendy users.

Already have an account? Click here to sign in.
Having issues? You can contact us here