The present status of organ transplantation
Author(s) -
C J Mieny
Publication year - 1988
Publication title -
suid-afrikaanse tydskrif vir natuurwetenskap en tegnologie
Language(s) - German
Resource type - Journals
eISSN - 2222-4173
pISSN - 0254-3486
DOI - 10.4102/satnt.v7i4.923
Subject(s) - permission , donation , organ donation , transplantation , legislation , lung transplantation , medicine , organ transplantation , workload , ignorance , intensive care medicine , law , political science , surgery , management , economics
Orgaanoorplanting het gedurende die afgelope dekade dramatiese vooruitgang getoon. Ten spyte hiervan bestaan daar steeds ’n wereldwye gebrek aan geskikte skenkers. Daar is wel genoeg potensiële skenkers beskikbaar, tnaar slegs 10% word in diepraktyk benut. Studies het getoon dat die grootste rede hiervoor nie onwilligheid van naasbestaandes is oni toestemming te gee nie, maar onwilligheid of versuim deur geneeshere om toesteniming te vra. Die redes hiervoor is kompleks en sluit faktore in soos onkunde, onbetrokkenheid, onwilligheid om die verhoogde werklading te aanvaar, en emosionele redes. Nit we wetgewing wat in sekere lande aanvaar is, plaas ’n verpligting op behandelende geneeshere om toestemming vir orgaanskenking van die familie te vra voordat pasiënte met breindood van die respirator verwyder mag word
Accelerating Research
Robert Robinson Avenue,
Oxford Science Park, Oxford
OX4 4GP, United Kingdom
Address
John Eccles HouseRobert Robinson Avenue,
Oxford Science Park, Oxford
OX4 4GP, United Kingdom