Physical oceanography in False Bay: A review
Author(s) -
Marten L. Gründlingh,
John L. Largier
Publication year - 1988
Publication title -
suid-afrikaanse tydskrif vir natuurwetenskap en tegnologie
Language(s) - German
Resource type - Journals
eISSN - 2222-4173
pISSN - 0254-3486
DOI - 10.4102/satnt.v7i3.914
Subject(s) - bay , metropolitan area , oceanography , recreation , geography , fishery , fishing , geology , ecology , biology , archaeology
Valsbaai is die grootste baai in Suidelike Afrika en grens aan ’n belangrike metropolitaanse gebied. Die baai moet daarom in ’n verskeidenheid ontspannings-, nywerheids-, vissery- en ander behoeftes voorsien. Die oorsig skets kortliks die aanvanklike verkenning van die baai en is verder toegespits op meer resente fisies-oseanografiese navorsing in die baai. ’n Konseptuele meetprogram word voorgestel am sommige leemtes in die huidige kennis aan te vul
Accelerating Research
Robert Robinson Avenue,
Oxford Science Park, Oxford
OX4 4GP, United Kingdom
Address
John Eccles HouseRobert Robinson Avenue,
Oxford Science Park, Oxford
OX4 4GP, United Kingdom