
The mushrooms of Pretoria and surroundings
Author(s) -
G. C. A. van der Westhuizen,
A. Eicker
Publication year - 1988
Publication title -
suid-afrikaanse tydskrif vir natuurwetenskap en tegnologie/die suid-afrikaanse tydskrif vir natuurwetenskap en tegnologie
Language(s) - German
Resource type - Journals
eISSN - 2222-4173
pISSN - 0254-3486
DOI - 10.4102/satnt.v7i1.894
Subject(s) - agaricales , mushroom , flora (microbiology) , geography , distribution (mathematics) , ecology , polyporaceae , biology , botany , taxonomy (biology) , mathematical analysis , mathematics , bacteria , genetics
In reaksie op die toenemetide belangstelling in sampioene en die vraag na inligting oor Suid-Afrikaanse sampioene, word 'n lys van name van 106 spesies van die OrdeAgaricales (Polyporaceae uitgesluit) wat tot hede in die munisipale gebiede van Pretoria, Pretoria-Noord en Verwoerdburg aangetref is, hier voorsien. Twintig van die algemeenste spesies word kortliks beskryf en geïllustreer. Die voorkoms van sampioene in hierdie gebied word vergelyk met die voorkoms en verspreiding van sampioene in ander streke van Suid-Afrika. Daar word gehoop dat hierdie inligting as basis mag dien vir verdere soortgelyke streeksgebonde studies ten einde 'n meer omvattende kennis oor die sampioenflora van Suid-Afrika op te bou