z-logo
open-access-imgOpen Access
The metabolizable energy value of earthworm meal (Eisenia fetida, Oligochaeta) as a potential protein source in animal feeds
Author(s) -
J. N. Alberts,
A. J. Reinecke,
J. M. Venter
Publication year - 1988
Publication title -
suid-afrikaanse tydskrif vir natuurwetenskap en tegnologie/die suid-afrikaanse tydskrif vir natuurwetenskap en tegnologie
Language(s) - German
Resource type - Journals
eISSN - 2222-4173
pISSN - 0254-3486
DOI - 10.4102/satnt.v7i1.893
Subject(s) - eisenia fetida , earthworm , fish meal , compost , oligochaeta (plant) , meal , biology , zoology , fish <actinopterygii> , food science , chemistry , ecology , fishery
Die komposwurm, Eisenia fetida, kan op groot skaal op organiese afval geteel word. Dit is dus potensieel moontlik om dierlike afvalproteiene te herwin indien E. fetida as proteienbron in gebalanseerde veerantsoene aangewend kan word. Daarom is dieproteienwaarde van die erdwurmspesie ondersoek deur die metaboliseerbare energiewaarde te bepaal. WME-waardes was relatief hoog vir erdwurmmeel, nl. 15,51 en 15,3 MJ kg-1. Dit stem goed ooreen met die van vismeel en karkasmeel

The content you want is available to Zendy users.

Already have an account? Click here to sign in.
Having issues? You can contact us here