
The vegetation of the alkali granite and bordering quartzite in the Vredefort Dome north-west of Parys
Author(s) -
H. Bezuidenhout,
G.J. Bredenkamp,
J. H. Elsenbroek
Publication year - 1988
Publication title -
suid-afrikaanse tydskrif vir natuurwetenskap en tegnologie/die suid-afrikaanse tydskrif vir natuurwetenskap en tegnologie
Language(s) - German
Resource type - Journals
eISSN - 2222-4173
pISSN - 0254-3486
DOI - 10.4102/satnt.v7i1.892
Subject(s) - vegetation (pathology) , habitat , dome (geology) , geology , distribution (mathematics) , geography , archaeology , physical geography , ecology , geomorphology , biology , mathematical analysis , medicine , mathematics , pathology
Die inloed van alkaligraniet en aangrensende gesteentes op die verspreiding van plantspesies en plantgemeenskappe is ondersoek. Die plantgemeenskappe van die studiegebied is suksesvol onderskei deur die toepassing van die TWINSPAN-numeriese klassifikasietegniek en daaropvolgende verfyning deur die Braun-Blanquet-tegniek. Ses plantgemeenskappe is geidentifiseer en elk is met ’n spesifieke habitat gekorreleer. Die resultate toon duidelik dat sowel gesteentes as aspek (noord- en suidfronthellings) 'n bepalende invloed op die verspreiding van die plantgemeenskappe het. Groepe spesies wat as betroubare indikators vir die spesifieke habitatte kan dien, is ook geidentifiseer