
pH-regulation: the role of the hepatorenal system
Author(s) -
M.J. Pitout,
G.T. Willemse
Publication year - 1987
Publication title -
suid-afrikaanse tydskrif vir natuurwetenskap en tegnologie/die suid-afrikaanse tydskrif vir natuurwetenskap en tegnologie
Language(s) - German
Resource type - Journals
eISSN - 2222-4173
pISSN - 0254-3486
DOI - 10.4102/satnt.v6i3.954
Subject(s) - bicarbonate , homeostasis , acid–base homeostasis , chemistry , urea , base (topology) , biochemistry , biology , endocrinology , mathematics , organic chemistry , mathematical analysis
Die handhawing van suur-basisewewig in soogdiere word as ’n goeddeurtrapte paadjie beskou. Ongelukkig verskyn daar gedurig verwarrings in die literatuur, met spesifieke verwysing na die rol van die ammoniumbuffersisteem in die nier gedurende asidose. Dit is ‘n jammerte dat die korrekte stoichiometrie van die regulering van suurbasisewewig nie altyd na waarde geskat word nie. Onlangs is beweer dat die lewer ook ’n rol in pH-regulering speel en wel deur die proses van ureumsintese. Die doel van hierdie oorsigartikel is om die rol van die hepatorenale sisteem in pH-regulering te bespreek