
Nature and origin of bipedalism in primates
Author(s) -
P.A.J. Ryke
Publication year - 1987
Publication title -
suid-afrikaanse tydskrif vir natuurwetenskap en tegnologie/die suid-afrikaanse tydskrif vir natuurwetenskap en tegnologie
Language(s) - German
Resource type - Journals
eISSN - 2222-4173
pISSN - 0254-3486
DOI - 10.4102/satnt.v6i2.947
Subject(s) - bipedalism , quadrupedalism , biology , evolutionary biology , most recent common ancestor , hominidae , divergence (linguistics) , ancestor , lineage (genetic) , biological evolution , phylogenetics , anatomy , history , philosophy , gene , genetics , linguistics , archaeology
Die verskille en ooreenkomste wat ape en mense kenmerk, is die onvermydelike en voorspelbare gevolg van afstamming van ’n gemeenskaplike voorouer. ’n Belangrike vraag om in hierdie verband te vra, is wat tot verandering van kwadrupedalisme na bipedalisme, waarskynlik ten tye van die divergering van aap- en hominiedstamlyne, aanleiding gegee het? Of het dit voor die splitsing geskied? Wat is die voordele en nadele van bipedale voortbeweging? ’n Evaluering van die oorsprong van bipedalisme verg ’n kennis van die besondere skelet- en voortbewegingseienskappe van die mens as ’n biped in teenstelling met kwadrupede. Die feit dat hominiedvoetspore asfossiele behoue gebly het, gee ’n goeie aanduiding van die bipedale plantigrade voortdrywende skryding van die protohominiede