
The World Ocean Circulation Experiment (WOCE)
Author(s) -
J. R. E. Lütjeharms,
Marten L. Gründlingh
Publication year - 1987
Publication title -
suid-afrikaanse tydskrif vir natuurwetenskap en tegnologie/die suid-afrikaanse tydskrif vir natuurwetenskap en tegnologie
Language(s) - German
Resource type - Journals
eISSN - 2222-4173
pISSN - 0254-3486
DOI - 10.4102/satnt.v6i2.946
Subject(s) - scope (computer science) , circulation (fluid dynamics) , ocean current , oceanography , political science , geography , general circulation model , indian ocean , climate change , climatology , geology , computer science , engineering , programming language , aerospace engineering
’n Internasionale navorsingsprogram van wêreldwye omvang, WOCE (World Ocean Circulation Experiment), word vir die negentigerjare beplan. Die doel daarmee is om ’n kwantumsprong te maak in kennis en begrip van die sirkulasie van die wêreldoseaan en die invloed daarvan op wêreldklimaatsveranderings. Suid-Afrika het groot belong by so ’n program en hoewel hy nie oor die hulpmiddele van die groter lande beskik nie, kan sy wetenskaplikes op bepaalde gebiede sleutelbydraes lewer. Voorbereidings hiervoor word reeds getref