z-logo
open-access-imgOpen Access
The importance of water as a basic need for economic development in Region 23
Author(s) -
L.A. Van Wyk,
Wilma Viviers
Publication year - 1987
Publication title -
suid-afrikaanse tydskrif vir natuurwetenskap en tegnologie/die suid-afrikaanse tydskrif vir natuurwetenskap en tegnologie
Language(s) - German
Resource type - Journals
eISSN - 2222-4173
pISSN - 0254-3486
DOI - 10.4102/satnt.v6i1.937
Subject(s) - economic shortage , agriculture , natural resource economics , water resources , groundwater , business , water scarcity , water balance , surface water , value (mathematics) , water resource management , water sector , water supply , environmental planning , environmental science , economics , geography , environmental engineering , engineering , computer science , ecology , linguistics , philosophy , geotechnical engineering , archaeology , government (linguistics) , biology , machine learning
Die ekonomiese ontwikkelingspotensiaal van Streek 23 lê hoofsaaklik op die gebied van die primere sektor. Toekomstige ontwikkeling in die landbousektor is afhanklik van groot volumes water. Om die ontwikkelingspotensiaal van Streek 23 te realiseer is ’n versoening van die behoefte aan water deur die verskillende gebruikers en die beskikbaarheid van oppervlak- en grondwater noodsaaklik. Uit die balansstate wat vir die jare 1970, 1980 en 2000 bereken is, is dit duidelik dat Streek 23 al sedert 1970 watertekorte ondervind. Indien aanvulling uit plaaslike waterbronne nie plaasvind nie, sal meer water uit die Vaalrivier onttrek moet word, wat ernstige probleme inhou. As gevolg van die watertekorte in Streek 23 sal prioriteite vir die voordeligste toekenning van water aan die verskillende watergebruikers, met inagneming van die strategiese waarde van sekere produksies, bepaal moet word. Ekonomiese ontwikkeling in Streek 23 vereis groot volumes water as ’n basiese behoefte, en maatreels om die behoefte aan en beskikbaarheid van water te versoen vereis dringende aandag

The content you want is available to Zendy users.

Already have an account? Click here to sign in.
Having issues? You can contact us here