Mycotoxin problems in South African foodstuffs
Author(s) -
C. J. Rabie
Publication year - 1986
Publication title -
suid-afrikaanse tydskrif vir natuurwetenskap en tegnologie
Language(s) - German
Resource type - Journals
eISSN - 2222-4173
pISSN - 0254-3486
DOI - 10.4102/satnt.v5i3.990
Subject(s) - mycotoxin , contamination , sorghum , microbiology and biotechnology , food contaminant , food science , biology , agronomy , ecology
'n Oorsig word gegee van die probleme rakende die kontaminasie van voedsel deur toksiese fungi en mikotoksiene. Mikotoksienkontaminasie van spesifieke voedselkommoditeite in die RSA, soos mielies, sorghum, hawer, sigorei, ingevoerde voedselmiddels en sekere verwerkte voedsels, word bespreek. Klein word gele op toksiese fungi wat gereeld en in hoe konsentrasie in stapelvoedsels voorkom en waarvan die bepaalde mikoloksien onbekend is. Probleme rakende wetstoepassing aangaande die mikotoksienkontaminasie van voedsel word kortliks bespreek
Accelerating Research
Robert Robinson Avenue,
Oxford Science Park, Oxford
OX4 4GP, United Kingdom
Address
John Eccles HouseRobert Robinson Avenue,
Oxford Science Park, Oxford
OX4 4GP, United Kingdom