The mechanical and physical properties of trabecular (cancellous) bone of the femur neck
Author(s) -
D.H. van Papendorp
Publication year - 1986
Publication title -
suid-afrikaanse tydskrif vir natuurwetenskap en tegnologie
Language(s) - German
Resource type - Journals
eISSN - 2222-4173
pISSN - 0254-3486
DOI - 10.4102/satnt.v5i3.988
Subject(s) - cancellous bone , femur , trabecular bone , osteoarthritis , elasticity (physics) , femoral neck , strain (injury) , biomechanics , elastic modulus , medicine , materials science , dentistry , orthodontics , anatomy , osteoporosis , surgery , composite material , pathology , alternative medicine
Die drukspanning wat nodig is om die trabekulere been van die femurnek, by pasiente met femurnekfrakture, te laat swig, is 60% minder as die wat nodig is om dieselfde resultaat by pasiente met heuposteoartrose te verkry. Die kompressiesterkte van die trabekulere been toon ’n redelike korrelasie (r = 0,58) met die relatiewe digtheid van die been, ’n Analise van die helling van die spanning-vervormingkurwes en ’n bepaling van die elastisiteitsmodulus van die trabekulere been toon dat pasiente met femurnekfrakture se been 30 - 60% meer elasties is as die van pasiente met heuposteoartrose. Sowel die sterkte as die elastisiteit van die trabekulere been kan dus ’n rol in die evolusie van fermurnekfrakture speel
Accelerating Research
Robert Robinson Avenue,
Oxford Science Park, Oxford
OX4 4GP, United Kingdom
Address
John Eccles HouseRobert Robinson Avenue,
Oxford Science Park, Oxford
OX4 4GP, United Kingdom