z-logo
open-access-imgOpen Access
A pharmacochemic investigation of Gomphrena celosioides (Amaranthaceae)
Author(s) -
Subelia Botha,
L. M. van der Vijver
Publication year - 1986
Publication title -
suid-afrikaanse tydskrif vir natuurwetenskap en tegnologie/die suid-afrikaanse tydskrif vir natuurwetenskap en tegnologie
Language(s) - German
Resource type - Journals
eISSN - 2222-4173
pISSN - 0254-3486
DOI - 10.4102/satnt.v5i1.975
Subject(s) - amaranthaceae , amaranth , botany , chemistry , biology , traditional medicine , biochemistry , medicine
’n Chemiese en biologiese ondersoek is op Gomphrena celosioides (Amaranthaceae), bekend as kruipknopamarant, uitgevoer. Chemiese voortoetse toon die aanwesigheid van saponiene, steroïede, fenoliese verbindings, flavonoïede, aminosure, suikers en betasiane in die plant aan. ’n Swak anlibakteriële aktiwiteit word deur die wortei teen drie Gram-positiewe bakterieë vertoon. Met die metode van Malone en Robichaud is ’n inwerking op die outonome senuweestelsel van rotte deur al die plantdele wat getoets is, aangetoon. Simpatiese en parasimpatiese simptome is waargeneem

The content you want is available to Zendy users.

Already have an account? Click here to sign in.
Having issues? You can contact us here