
The structure of the eggshell of the laughing dove Streptopelia senegalensis
Author(s) -
Peter Steyn,
A. J. Reinecke,
V. L. Hamilton-Attwell
Publication year - 1986
Publication title -
suid-afrikaanse tydskrif vir natuurwetenskap en tegnologie/die suid-afrikaanse tydskrif vir natuurwetenskap en tegnologie
Language(s) - German
Resource type - Journals
eISSN - 2222-4173
pISSN - 0254-3486
DOI - 10.4102/satnt.v5i1.973
Subject(s) - eggshell , streptopelia , eggshell membrane , anatomy , morphology (biology) , biology , dove , chemistry , zoology , ecology , political science , law
Die morfologie van die eierdop van Streptopelia senegalensis is m.b.v. ’n skandeerelektronmikroskoop ondersoek. ’n Totaal van 30 eiers uit verskillende dele van suidelike Afrika is ondersoek; hulle dateer vanaf 1899 en die resentstes is in 1983 versamel. Die dikte van die eierdop is direk uit elektronmikroskoopmikrograwe bepaal. Die eierdop het nie ’n kutikula nie en het ’n lae poriedigtheid. Die membrane het ’n buisagtige voorkoms en bestaan uit drie lae. Die buitenste laag is met die proteienkern in die mammillere knoppe van die eierdop versmelt, terwyl die binnemembraan aan die sementagtige albumienlaag grens. Die membrane het ’n veselagtige voorkoms wat uit buisies bestaan. Die gemiddelde lengte, breedte, dikte en eierdopmassa van diespesie is 25,78 mm, 19,97 mm, 0,088 mm en 0,324 g respektiewelik