
Pollution of water supplies
Author(s) -
D.F. Toerien
Publication year - 1986
Publication title -
suid-afrikaanse tydskrif vir natuurwetenskap en tegnologie/die suid-afrikaanse tydskrif vir natuurwetenskap en tegnologie
Language(s) - German
Resource type - Journals
eISSN - 2222-4173
pISSN - 0254-3486
DOI - 10.4102/satnt.v5i1.972
Subject(s) - agriculture , pollution , population , water pollution , irrigation , environmental protection , environmental science , water resources , natural resource economics , business , population growth , environmental planning , water resource management , ecology , biology , economics , demography , sociology
Water word in die landbou vir besproeiing en as drinkwater vir mens en dier aangewend. Die besoedeling van water met soute, plantvoedingstowwe, organiese verbindings, patogene en parasiete, asook toksiese verbindings, verlaag die waarde van die water vir landboudoeleindes. Die sneile ontwikkeling van en die bevolkingstoename in Suid-Afrika sal waterbesoedeling in die volgende dekades vererger en die landbou dus beinvloed. Die landbou sal ook in die toekoms moet intensifiseer om aan voedselbehoeftes te voldoen; dus sal die landbou se rol as waterbesoedelaar ook toeneem. Unieke uitdagings moet deur die Suid-Afrikaanse landbouers en waterbestuurders in die volgende dekades hanteer word, maar terselfdertyd is daar ook unieke geleenthede om te benut