
Primary evaluation of plants, with regards to chemical composition and activity in other biological systems
Author(s) -
L. M. van der Vijver,
S. Botha,
Alex Kruger
Publication year - 1986
Publication title -
suid-afrikaanse tydskrif vir natuurwetenskap en tegnologie/die suid-afrikaanse tydskrif vir natuurwetenskap en tegnologie
Language(s) - German
Resource type - Journals
eISSN - 2222-4173
pISSN - 0254-3486
DOI - 10.4102/satnt.v5i1.971
Subject(s) - primary (astronomy) , antimicrobial , biological activity , biology , chemical composition , traditional medicine , chemistry , medicine , biochemistry , microbiology and biotechnology , physics , astronomy , in vitro , organic chemistry
In ’n paging om gedokumenteerde gegewens oor planttaksa van Suider-Afrika op te stel, word plante van die Potchefstroomdistrik sistematies ondersoek deur die primêre evaluering van hulle chemiese samestelling en aktiwiteit in ’n aantal biologiese sisteme. Met vars of gevriesdeplantmateriaal word chemiese voortoetse op elke morfologiese deel afsonderlik uitgevoer om belangrike tipes sekondêre metaboliete aan te toon; die potensiele fototoksisiteit word gekontroleer; die aktiwiteit teen ’n reeks mikro-organismes word met die direkte plaatmetode getoets; en witrotte word as soogdiermodelle gebruik vir die Hippokratiese evaluering van farmakologiese aktiwiteit. Die toetse wat by die primere evaluering toegepas word, word kortliks bespreek