
Electricity supply in South Africa
Author(s) -
De Villiers
Publication year - 1986
Publication title -
suid-afrikaanse tydskrif vir natuurwetenskap en tegnologie/die suid-afrikaanse tydskrif vir natuurwetenskap en tegnologie
Language(s) - German
Resource type - Journals
eISSN - 2222-4173
pISSN - 0254-3486
DOI - 10.4102/satnt.v5i1.970
Subject(s) - electricity , economics , capital (architecture) , asset (computer security) , capital expenditure , mains electricity , value (mathematics) , agricultural economics , business , finance , geography , engineering , computer security , archaeology , voltage , machine learning , computer science , electrical engineering
EVKOM, wat tans in sowat 95% van die elektrisiteitsaanvraag voorsien, het gegroei van ’n relatief klein onderneming, met ’n totale geinstalleerde vermoe van minder as 30 MW(e) in 1922 en ’n kapitaalbesteding van R15 miljoen vir die tydperk 1923 -1930, tot ’n reuse-onderneming met vaste bates van bykans R16 miljard in 1984, ’n personeelgetal van oor die 60 000 en ’n inkomste van meer as R3 miljard per jaar. Met ’n beraamde kapitaaluitbreidingsprogram van tussen 4 en 5 miljard rand per jaar, is EVKOM die grootste enkele aanspraakmaker op die plaaslike kapitaalmark en het hy ’n sterk invloed op die ekonomie