Nuclear energy: today and tomorrow in the RSA
Author(s) -
Willy Schumann
Publication year - 1985
Publication title -
suid-afrikaanse tydskrif vir natuurwetenskap en tegnologie
Language(s) - German
Resource type - Journals
eISSN - 2222-4173
pISSN - 0254-3486
DOI - 10.4102/satnt.v4i4.1049
Subject(s) - nuclear fuel cycle , nuclear fission , spallation , nuclear engineering , fission , nuclear material , nuclear physics , nuclear fusion , long lived fission product , uranium , energy (signal processing) , energy spectrum , nuclear fuel , fuel cycle , environmental science , engineering , physics , neutron , fission product yield , quantum mechanics
Die energie-inhoud van bepaalde materiale en energiereserwes van die wêreld word kortliks bespreek. ’n Oorsig van ’n tipiese kernklowingsbrandstofsiklus word gegee, met klem op bepaalde fundamentele aspekte van uraanverryking en die wegruiming van radioaktiewe afval. Die huidige kernkragsituasie en moontlike toekomstige lendense van kragvoorsiening in die RSA word behandel. Alternatiewe kragvoorsieningslelsels, inagnemende die moontlikhede wat die “kernkontinuum” van kernklowing-, kernversmelting- en deeltjieversnellingstelsels bied, word voorgestel
Accelerating Research
Robert Robinson Avenue,
Oxford Science Park, Oxford
OX4 4GP, United Kingdom
Address
John Eccles HouseRobert Robinson Avenue,
Oxford Science Park, Oxford
OX4 4GP, United Kingdom