z-logo
open-access-imgOpen Access
A non-linear turn-off snubber for power electronic switches
Author(s) -
C. G. Steyn,
J.D. van Wyk
Publication year - 1985
Publication title -
suid-afrikaanse tydskrif vir natuurwetenskap en tegnologie/die suid-afrikaanse tydskrif vir natuurwetenskap en tegnologie
Language(s) - German
Resource type - Journals
eISSN - 2222-4173
pISSN - 0254-3486
DOI - 10.4102/satnt.v4i4.1048
Subject(s) - snubber , capacitor , power (physics) , dissipation , electrical engineering , work (physics) , power factor , voltage , power electronics , electronic engineering , computer science , control theory (sociology) , engineering , physics , mechanical engineering , quantum mechanics , thermodynamics , control (management) , artificial intelligence
’n Nuwe voorstel vir ’n nie-lineêre afskakelgapser is eksperimenteel gesimuleer met behulp van lineêre kapasitore en ’n elektroniese hulpskakelaar. Hierdeur word die beginsel en voordele van die voorgestelde nie-lineêre afskakelgapser ten dele geïllustreer, veral wat betref die vermindering in gestoorde reaktiewe energie vir dieselfde vermindering van skakeldissipasie in die elektroniese skakelelement. Die volledige voordele van die idee sal verwerklik indien geen hulpskakelaar gebruik word nie, maar ’n gapserkapasitor met nie-lineêre, spanningsafhanklike diëlektrikum. Navorsing oor die genoemde oplossing word voortgesit

The content you want is available to Zendy users.

Already have an account? Click here to sign in.
Having issues? You can contact us here