Open Access
An analysis of aspects of a rotary engine with an epitrochoid as rotor
Author(s) -
Le Roux
Publication year - 1985
Publication title -
suid-afrikaanse tydskrif vir natuurwetenskap en tegnologie/die suid-afrikaanse tydskrif vir natuurwetenskap en tegnologie
Language(s) - German
Resource type - Journals
eISSN - 2222-4173
pISSN - 0254-3486
DOI - 10.4102/satnt.v4i3.1032
Subject(s) - rotor (electric) , volume (thermodynamics) , combustion , internal combustion engine , kinematics , rotary engine , displacement (psychology) , mechanical engineering , automotive engineering , engineering , aerospace engineering , computer science , physics , chemistry , classical mechanics , psychology , organic chemistry , psychotherapist , quantum mechanics
Ten einde die verskillende tipes binnebrandenjins te kan evalueer en ook met mekaar te kan vergelyk, is verskillende modelle nodig. Die referaat rapporteer ’n ontieding van aspekte van ’n roteerenjin met ’n epitrogoïed as rotor. Daar word gekonsentreer op aspekte soos rotorbeweging, die kinematika van seëlelemente en die verplasingsvolume van die roteerenjin. In die bespreking word daar meer algemeen gekyk na roteerenjineienskappe