
How Lodewicus Van der Waerde found God
Author(s) -
P. C. Haarhoff
Publication year - 1985
Publication title -
suid-afrikaanse tydskrif vir natuurwetenskap en tegnologie/die suid-afrikaanse tydskrif vir natuurwetenskap en tegnologie
Language(s) - German
Resource type - Journals
eISSN - 2222-4173
pISSN - 0254-3486
DOI - 10.4102/satnt.v4i2.1024
Subject(s) - meaning (existential) , narrative , epistemology , philosophy , physical science , environmental ethics , sociology , social science , linguistics
Die volgende vraag word bespreek, in die vorm van ‘n verhaal: Gestel ’n wetenskaplike aanvaar dat die natuurwette die reëls is waarvolgens God in die fisiese wêreld handel, en dat God nie inkonsekwent sou optree deur hierdie reëls van tyd tot tyd op te skort nie. Kan iets buite die bekende natuurwetenskap dan nogtans vir horn betekenis hê