Open Access
The history of domestication
Author(s) -
D. R. Osterhoff
Publication year - 1984
Publication title -
suid-afrikaanse tydskrif vir natuurwetenskap en tegnologie/die suid-afrikaanse tydskrif vir natuurwetenskap en tegnologie
Language(s) - Hungarian
Resource type - Journals
eISSN - 2222-4173
pISSN - 0254-3486
DOI - 10.4102/satnt.v3i4.1092
Subject(s) - domestication , withers , biology , reproduction , natural selection , zoology , selection (genetic algorithm) , evolutionary biology , ecology , body weight , artificial intelligence , computer science , endocrinology
Gedurende huisdierwording is diere aan toestande blootgestel wat hulle liggaamsbou en prestasies grootliks verander het - die reproduksie van diere is heeltemal verander, die sosiale struktuur van wildpopulasies is om vergegooi en geen natuurlike seleksie het meer plaasgevind nie. Gedurende huisdierwording word diere kleiner, die kambeenhoogte van bulle is 120 cm en van koeie net 110 cm