The lanthanides. Oxidation states and some other features
Author(s) -
J. J. Cruywagen
Publication year - 1984
Publication title -
suid-afrikaanse tydskrif vir natuurwetenskap en tegnologie
Language(s) - German
Resource type - Journals
eISSN - 2222-4173
pISSN - 0254-3486
DOI - 10.4102/satnt.v3i4.1090
Subject(s) - lanthanide , oxidation state , ionization , variation (astronomy) , atomic physics , chemical physics , chemistry , quantum , atomic number , ionization energy , computational chemistry , physics , metal , ion , quantum mechanics , organic chemistry , astrophysics
Die stabiliteite van die +2, +3 en +4 oksidasietoestande van die lantaniede in opiossing en in die vaste toestand word in terme van energiesiklusse bespreek. Die onreëlmatige variasie in die derde en vierde ionisasie-energie is van deurslaggewende belang by die bepaling van die retatiewe stabiliteite van die verskillende oksidasietoestande. Sommige ander kenmerke soos elektronkonfigurasies en die variasie van eienskappe met atoomgetal en L-kwantumgetal word ook bespreek. Van die belangrikste gebruike van die elemente word vermeld
Accelerating Research
Robert Robinson Avenue,
Oxford Science Park, Oxford
OX4 4GP, United Kingdom
Address
John Eccles HouseRobert Robinson Avenue,
Oxford Science Park, Oxford
OX4 4GP, United Kingdom