
Die invloed van skielike verwestersing op die gesondheid van die Boesmanvolk
Author(s) -
D. A. Van Staden,
Philippus Johannes Kloppers
Publication year - 1984
Publication title -
suid-afrikaanse tydskrif vir natuurwetenskap en tegnologie/die suid-afrikaanse tydskrif vir natuurwetenskap en tegnologie
Language(s) - German
Resource type - Journals
eISSN - 2222-4173
pISSN - 0254-3486
DOI - 10.4102/satnt.v3i4.1087
Subject(s) - theology , art , philosophy
Daar was waarskynlik nog nooit in die geskiedenis van die wêreld ’n volk wat so plotseling oorgeplaas is van ’n uiters primitiewe bestaan na die wonders, en gevare, van die moderne wêreld as die Boesmans in S.W.A. nie. Dit het plaasgevind met die ontstaan van ’n oorlogsituasie in daardie gebied toe groot getalle van hulle gewerf is om diens te doen in die Weermag, waar hulle uitnemende spoorsnyers is. Hulle het dus, met hul gesinne, die tradisionele Steentydperkbestaan verlaat en by die Weermagbasisse kom woon en baie vinnig ’n Westerse leefwyse en ook eetpatroon aanvaar