z-logo
open-access-imgOpen Access
The inclusion of indigenous knowledge in the science classroom: A substantiation from cultural-historical activity theory
Author(s) -
De Beer,
J Josef
Publication year - 2015
Publication title -
suid-afrikaanse tydskrif vir natuurwetenskap en tegnologie/die suid-afrikaanse tydskrif vir natuurwetenskap en tegnologie
Language(s) - German
Resource type - Journals
eISSN - 2222-4173
pISSN - 0254-3486
DOI - 10.4102/satnt.v34i1.1344
Subject(s) - indigenous , premise , situated , inclusion (mineral) , traditional knowledge , curriculum , promotion (chess) , argument (complex analysis) , pedagogy , embodied cognition , science education , sociology , indigenous education , mathematics education , epistemology , psychology , social science , political science , chemistry , computer science , ecology , biology , philosophy , biochemistry , artificial intelligence , politics , law
Hierdie artikel bied ’n teoretiese besinning oor die insluiting van inheemse kennis in die wetenskapklaskamer deur van derdegenerasie-kultuurhistoriese aktiwiteitsteorie (KHAT), soos deur Engeström gekonseptualiseer, as lens gebruik te maak. Die betoog is dat die leerder die natuurwetenskapklaskamer binnekom met inheemse kennis. Deur bedag te wees op die vergestalte (beliggaamde) en gesitueerde kognisie van elke kind, kan die onderwyser sodanige inheemse kennis as ’n nuttige invalshoek gebruik om die dikwels abstrakte wetenskapkurrikulum meer toeganklik en relevant vir die kind te maak. Deur so ’n KHATlens word verskeie faktore ook uitgewys wat negatief inwerk op die insluiting van inheemse kennis in die skoolkurrikulum

The content you want is available to Zendy users.

Already have an account? Click here to sign in.
Having issues? You can contact us here