
Survival of the scorpion <i>Opistophthalmus pugnax</i> (Scorpionidae) after exposure to a lethal dosage SO<sub>2</sub> gas.
Author(s) -
W.J. van Aardt
Publication year - 2013
Publication title -
suid-afrikaanse tydskrif vir natuurwetenskap en tegnologie/die suid-afrikaanse tydskrif vir natuurwetenskap en tegnologie
Language(s) - German
Resource type - Journals
eISSN - 2222-4173
pISSN - 0254-3486
DOI - 10.4102/satnt.v32i1.390
Subject(s) - toxicology , zoology , chemistry , biology
Skerpioene is bekend vir hul aanpasbaarheid by toestande in ’n droë habitat, min voedsel en radioaktiewe bestraling. Niks is bekend oor hul aanpasbaarheid by skadelike gasse nie. Resultate van hierdie eksperiment by Opistophthalmus pugnax bewys dat hulle ’n hoë dosis van 1000 dele per miljoen SO2 kan oorleef wat nie die geval is by die mens nie. Byvoorbeeld, die suurstofverbruikskoers neem eerder toe van 4.16 µmol/g-1 uur-1 na 7.69 µmol/g-1uur-1, een uur ná blootstelling aan SO2. Veertig minute na blootstelling was die ṀO2 steeds bykans twee keer hoër in vergelyking met die ṀO2 aan die begin. Hierdie bevinding moet deur verdere eksperimente nagevors word, veral wat die rol van spirakulumsluiting speel by blootstelling aan SO2.