z-logo
open-access-imgOpen Access
Promoting transformative learning: Writing a reflective journal in Natural Sciences.
Author(s) -
Erna R. Du Toit
Publication year - 2012
Publication title -
suid-afrikaanse tydskrif vir natuurwetenskap en tegnologie/die suid-afrikaanse tydskrif vir natuurwetenskap en tegnologie
Language(s) - German
Resource type - Journals
eISSN - 2222-4173
pISSN - 0254-3486
DOI - 10.4102/satnt.v31i1.357
Subject(s) - transformative learning , meaning (existential) , natural (archaeology) , journal writing , reflective thinking , psychology , natural science , reflective practice , pedagogy , mathematics education , epistemology , teaching method , geography , philosophy , archaeology , psychotherapist
Die doel van die artikel is om aan te toon hoe die skryf van ’n reflektiewe joernaal in die Natuurwetenskappe die perspektiewe en denke van onderwysstudente kan transformeer en/of leer kan bevorder. Die studie maak voorspraak vir die gebruik van ’n reflektiewe joernaal as ’n instrument vir studente om betekenis te gee aan die leeromgewing vanuit verskillende perspektiewe deur te leer in praktyk. ’n Kwalitatiewe navorsingsmetode is gevolg om die inskrywings in ’n joernaal te analiseer aan die hand van bepaalde indikatore. Die bevindinge toon dat die meeste studente na die praktykervaring positief was en sommiges het tot ander perspektiewe vanweë hul ervaring gekom

The content you want is available to Zendy users.

Already have an account? Click here to sign in.
Having issues? You can contact us here