
Sense-making: A necessity for effective learning of Mathematics.
Author(s) -
Gabriël F. du Toit
Publication year - 2012
Publication title -
suid-afrikaanse tydskrif vir natuurwetenskap en tegnologie/die suid-afrikaanse tydskrif vir natuurwetenskap en tegnologie
Language(s) - German
Resource type - Journals
eISSN - 2222-4173
pISSN - 0254-3486
DOI - 10.4102/satnt.v31i1.354
Subject(s) - narrative , mathematics education , phenomenon , reform mathematics , connected mathematics , pedagogy , psychology , epistemology , philosophy , linguistics
Die artikel ondersoek die verskynsel van hoekom effektiewe leer nie altyd in Wiskunde en, meer spesifiek, in Algebra op skool verwesenlik word nie. In ’n poging om te verstaan hoekom leerders nie effektief leer nie, is ’n narratiewe ondersoek uitgevoer op toekomstige onderwysers (studente) wat vir ’n Wiskundeonderwyskursus geregistreer is en op onderwysers wat verder in Wiskundeonderwys wil studeer. Hierdie narratiewe ondersoek beoog ook om die navorser se ondervindings van verskeie struikelblokke in die aanbieding van Wiskundeonderwys bekend te maak en om insigte vanuit die navorser se persoonlike besinnings te lewer. Die uitkomste word vergelyk met moontlike redes soos weergegee in die literatuur. Die deelnemers se antwoorde word bespreek deur hul reaksies op sommige van die vrae te analiseer