z-logo
open-access-imgOpen Access
The occurance of sexually transmitted infections in patients participating in the assisted reproductive program
Author(s) -
Shaan Maharaj,
Carin Huyser
Publication year - 2012
Publication title -
suid-afrikaanse tydskrif vir natuurwetenskap en tegnologie/die suid-afrikaanse tydskrif vir natuurwetenskap en tegnologie
Language(s) - Uncategorized
Resource type - Journals
eISSN - 2222-4173
pISSN - 0254-3486
DOI - 10.4102/satnt.v31i1.307
Subject(s) - public health , reproductive health , sexually active , medicine , environmental health , family medicine , population , nursing
Seksueel oordraagbare infeksies (SOIs) is ‘n
oorsaak van verskeie gesondheidsprobleme. Seksueel
oordraagbare siektes affekteer die seksuele welsyn en reproduktiewe funksie van individue en
paartjies. Die diagnose en effektiewe kliniese bestuur van SOIs kan lei tot verbeterde seksuele en reproduktiewe gesondheidsuitkomste van paartjies op soek na infertiliteitsbehandeling.

The content you want is available to Zendy users.

Already have an account? Click here to sign in.
Having issues? You can contact us here